The Guest Book

We would love if you could greet us here.

Enter your name: Enter your greetings: BY ENTERING YOUR INFORMATION YOU AGREE TO PRIVACY POLICY AND TERMS OF USE

Dankue Abba vir n beautiful love story en n pragtige toekoms saam! Priud to be your parents!! Lief jul altwee so baie! ❤️

Annette

Dad and I are so happy for you guys! What a privilege to welcome Nadia as our daughter! Jason this is your time to shine and just to be happy! Geniet mekaar!

Tersia Ferreira

Ek kan wraggies nie meer wag vir dié troue nie!!! Wat 'n pragtige voorbeeld van Abba se hand in ons lewens, en hoe hy jou heel diepste hartsbergeertes ken en kan laat waar word. So baie lief vir julle altwee! <3

Johané

Hierdie twee se verhouding leer n mens so baie. Dit gaan n amazing dag wees, sien ongelooflik baie uit. Julle verdien net die beste. ❤

Talita

The two of you are a match made in Heaven. We are so looking forward to the wedding!

Tersia Ferreira
wedivite.com