Addisionele inligting
Net 'n paar punte van belang:
1. Ons troue is so uniek dat elkeen sy eie "coolbox" mag bring met die drankies van jou keuse! (Daar sal geen kontantkroeg wees nie)
2. Ons huis is propvol liefde, glase, komberse en goed van kant. So indien jy kan, help dalk eerder met 'n paar rand :)
3. Ten einde getalle tot 'n minimum te hou, kan ons ongelukkig net 'n klein aantal kinders nooi. Ons het ook gedink julle sal dalk 'n aandjie af geniet :)
Om kostes te bespaar kan ons dus ongelukkig net kinders van onmiddellike familie akkommodeer.
4. Vir die wat van ver af kom, hier is 'n paar plekkies wat julle kan kontak vir verblyf: