Inligting

Ongelukkig is verblyf by Old Mac Daddy beperk. Besoek gerus die Elgin Valley webwerf hier vir alternatiewe verblyf in die pragtige Elgin omgewing.

Psst... Old Mac Daddy beplan wel om 13 permanente tente teen Maart op te rig, maar dit is nog nie bevestig nie. Jy kan 'n kans vat en wag, maar ons stel voor dat jy jou akkommodasie vroegtydig bespreek aangesien Oktober hoogseisoen in die gebied is.


Hierdie is nie Pretoria nie, die weer is onvoorspelbaar. Pak iets van alles in.


Drag is semi-formeel.

'n Kontant kroeg sal beskikbaar wees.


Kindertjies is welkom. Laat weet ons asseblief deur hulle by jou RSVP te voeg.
Daar is kinderoppassers en aktiwiteite beskikbaar om die jongspan besig te hou. Reël asseblief direk met Old Mac Daddy ontvangs by
021 844 0241
reservations@oldmacdaddy.co.za


Navrae

Kontak die ma's
Ina Venter - 083 660 1555
Nanette Lombaard - 082 574 0269
of jaco.alinde@gmail.com


wedivite.com